Pages

20111214

Afrikaners ordered into starvation by ANC-regime: proof

Afrikaners are deliberately starved by ANC-regime: an official order was signed in March 2004 in which all food-aid and subsidies were denied to any charities which helped poor Afrikaners: below is the official, signed order:

AFRIKANER CHARITIES REFUSED FUNDING SIGNATURE PAGE SIGNED BY BHEKI SIBEKE AFRIKANER CHARITIES DENIED GVT FUNDING BECAUSE THEY HELP WHITES STATEMENT 29 MARCH 2005

Due to the ‘starvation order’ above, signed by ANC-MEC Bheki Sibeke of the Gauteng provincial social development department, any charities which also helped the nearly 1million (out of 3,5m)  homeless Afrikaner poor, get their subsidies cut… there now are thousands of little squatter camps and tent-towns housing starving Afrikaners all across the country. Just a small comparison from 2007 to the present: the Sonskyn Project in the destitute goldfields-region of Welkom had 75 destitute people in 2007; by  2011, 300 poor Afrikaners were getting food-aid every other week ;  Daspoort near Pretoria had 27 homeless Afrikaners in 2007 – by 2011 there were 5,000… and new Afrikaner refugees arriving every day. In 2004, the SA Human Rights Commission was given a detailed report of the housing needs of homeless Afrikaners. By 2011, they still ‘didn’t know a thing about it’….

Sonskyn Project, Welkom: 300 residents get a very unique Christmas tree:

Dec 14 2011 – Latest pictures: “Hallo Adriana. Ek was vandag net vinnig by Alet Viljoen wat die Sonskyn Projek in Welkom doen. Sy is baie besig omdat hul gereed maak vir Kersfees en ons het net vinnig die twee foto’s hieronder geneem van haar Kersboom in die tuin en van skenkings. Sy het oor die 300 mense vir wie sy geskenke, vleis ens bymekaarmaak.

AFRIKANER POOR SONSKYNHOEKIE KERSBOOM DEC 14 2011 EN KOSPAKKIES

AFRIKANER POOR SONSKYNHOEKIE GESKENKE ALERT VILJOEN WELKOM

ANC regime is deliberately removing all the Afrikaners from the workforce:

In 1994 there officially were 42,000 unemployed Afrikaners; by 2005 the numbers had soared to 107,000; by 2007 Stats-SA reported 990,000 unemployed ‘whites’ – majority were Afrikaners: 380,000 men and 610,000 women. Now, we get these statistics only by percentages of the total population group. It showed that the ‘white percentage of the workforce dropped from an average 20% countrywide; to an average 7% of the population: with the lowest number of ‘whites’ employed in the Limpopo workforce: only 2% of the ‘whites’ were still employed in that province by the end of 2009. The latest statistics are unknown: but reports of widespread homelessness and destitution among the Afrikaners are growing in frequency and intensity by 2011. By 2011 it was also reported that only 1% of the SAPS were still ‘whites’. Officially, they are supposed to ‘represent the nationwide demographic norm’ of 9.5%. Thus it can be seen that the ANC-regime is following a very deliberate policy of removing the Afrikaners from the entire workforce.

AFRIKANERS REMOVED FROM WORKFORCE BY ANC REGIME 2009 STATS SA

“The face of poverty is increasingly Afrikaner: ‘  the shock-report by investigative journalist De Wet Potgieter for Solidarity trade union in 2007, shows a deliberate pattern of ANC-regime neglect and their official orders denying all  food-aid and subsidies to charities who also tried to help the impoverished Afrikaners… in 2011, even the SA Red Cross refused food-aid to 700 desperately hungry Afrikaners in the working-class town of Brakpan…terrified of losing their government subsidies: link to Afrikaans report:

By 2007,  Afrikaner homelessness and poverty had already become a national crisis, wrote De Wet Potgieter, who then was the news-editor of the Solidarity trade union’s magazine. He produced a report after visiting countless havens for the homeless Afrikaners and took many photographs, which were submitted in his survey: "Haweloses, die pad na nêrens'. He slammed the fact that the ANC-regime reacted to the trade-union’s report to SA president Jacob Zuma by ending its subsidies to any charities which also provided help to needy Afrikaners.

 Below is the ANC’s first official order to deliberately withold all food-aid and charity help to any organisations helping the poor Afrikaners in their battle to survive, dated 29 March 2004. It was signed by top ANC-official Bheki Sibeke then of the Dept of Social Development in the Gauteng provincial government: with orders for a funding-stop to any charities which would dare help the Afrikaner poor in Gauteng; couched in official language which hides the truth: referring to this order as ‘the transformation of non-profit organisations’. This is the very first signed ANC-order which now causes the widespread starvation of many hundreds of thousands of homeless Afrikaners: our current estimate is that at least one-million of the 3,5million Afrikaners now suffer daily food-deprivation. We get reports from many regions that many Afrikaner families only get two full hot meals a month now. Many of these families float around in the countryside as internal refugees, travelling with little tents and caravans between religious missions and dismal little camps where they are often abused, and forced to beg or prostitute themselves in exchange for  a place to pitch their tents.

  AFRIKANER CHARITIES DENIED GVT FUNDING BECAUSE THEY HELP WHITES STATEMENT 29 MARCH 2005 AFRIKANER CHARITIES REFUSED FUNDING PAGE 2 LETTER

Afrikaans report:

Afrikaners: die stiefkinders van SA: die ANC regering het sy rug op hulle gekeer:

Skryf de Wet Potgieter oor die bevel van die Gauteng-ANC-regime om geen subsidies te verskaf aan welsynsorganisasies wat Afrikaners gehelp het: “ ….  En hulle is die mense wat hard geval het - platgeslaan is deur die lewe."

De Wet noem arm Afrikaners "die stiefkinders" van die SA samelewing wat deur die ANC regering die rug toegekeer is en  wie se alle hoop op staatshulp geignoreer word -- asof die mense nie bestaan nie.
Bowendien het sy ondersoek ook aangetoon dat hoewel baie grondeienaars dit self nie breed het nie en baie wel probeer help, is daar ook talle sogenaamde "weldoeners" wat hierdie slagoffers net verder uitbuit en dat hawelose interne vlugtelinge soms ten duurste vir 'n blyplekkie betaal - dikwels onder nie mees onhigieniese en haglike omstandighede denkbaar. Hulle is te vreesbevange om hieroor te praat, uit vrees dat die "grondbaronne" hulle sal uitgooi en hulle op straat sal sit.

Verplig om te bedel… gerugte van prostitusie:

Van die eienaars bestee die minimum geld aan kos en skuilings. Verstopte septiese tenks and gebrekkige was en kookgeriewe met net koue water is baie algemeen. Baie haweloses word verplig om in snerpende koue en in bloedige son op straat te staan en bedel om vir die pondokkies op te dok.
Dit was die grudood van die klein armlastige Afrikaner meisietjie Sheldean Human wat die wereld 'n kykie gegee het na wat in Suid Afrika se arm buurte aangaan. Baie – soos in Pretoria Noord met Sheldean Human se gesin gebeur het --  word soos sardientjies in blyplekke ingehok.

Daspoort: Pretoria kleinhoewes:

In 2007 was daar nog Karin Dicks van Daspoort, Pretoria  se agterplaas woon 27 mense in elke moontlike skuiling. Hulle betaal R590 van hul maandelikse inkomste van tussen R820 en R870 aan die egpaar vir hulle verblyf, elektrisiteit, water-onkoste en het toe een ete per dag ontvang. Die meeste bewoners daar was destyds Weskoppies-pasiente wat deur die psigiatriese hospitaal daar afgelaai was.

Sonskynhoekie, Welkom:

In 2007 by Sonskynhoekie in Welkom het in 75 hawelose interne vlugtelinge Hans Duvenhage se eiendom geplak: Pensioentrekkers het hom R350 per maand betaal - terwyl die ander vir hulle verblyf en kos gewerk het. Potgieter se verslag het gelui dat kragkabels oor die grond na die verskillende gehuggies aangele is, waar kaalvoetkinders, hoenders, varke en bokke rondloop. Rommel le oral.

In 2011 het Magda Stroebel se “Angels at Work’ hulporganisasie meer as 5,000 mense in die Daspoort gebied probeer help. Die ANC-regime in Pretoria het ook aanhoudend probeer om met hooggeregshofbevele hierdie armlastige gesinne hul huisies uit te laat skop:

ANGELS AT WORK CHARITY DASPOORT THREATENED WITH FORCED REMOVAL OCT 2011 PRETORIA link to Daspoort:

Wesfort Hospitaal vir Melaatses: ‘n tydbom:

Die vernielde Wesfort, wat 'n dekade gelede nog 'n hospitaal vir melaatses was, was as 'n tydbom beskryf. Haweloses van alle rasse het daar gewoon sonder elektrisiteit of lopende water. Een inwoner het sy eie waterpomp aangeskaf en inwoners R2 per 20L water gevra. Van die mense het die beknopte badkamers beset waar melaatses vroeer gebad is – en het planke oor die baddens gebou waarop hulle geslaap het..

Bykans al die 'wit' plakkers is Afrikaners.
"Hulle het vir die polisie en staatsdepartemente gewerk terwyl Engelssprekende Suid Afrikaners meer dikwels hulle eie ondernemings gehad het. En wat opval is dat Afrikaner plakkers baie heimlik en onopvallend is: bang om lastiggeval te word. "Hulle plak in iemand se agterplaas of op 'n afgelee plek en nie langs snelweë of naby spogwoonbuurte nie.  Jy moet doelbewus hierdie plekke gaan soek. dis onder ons oë maar dis byna onsigbaar. Baie inwoners het geweier om met ons tydskrif te gesels of vir foto's te poseer. Hulle is te skaam. Ander lig hul koppe op, kyk jou waterpas in die oe en wys trots hoe hulle hul huise versier het. Een vrou se pondokkie spog met die blinkste granietvloer - vernuftig van skerwe afval grafstene aanmekaar gesit. "My man sal my doodmaak as jy 'n foto neem," skerm sy.
Hierdie was in 2007 reeds beskryf as ‘n nuwe armoede waarvan baie van ons eie landgenote onbewus is. Of dalk draai hulle net die kop anderkant toe. Dit raak 'n gevoelige snaar aan.

Menseregtekommissie se Jody Kollapen het al in 2005 ‘n verslag aangevra oor die arm Afrikaner vraagstuk: Teen 2011 weet die Menseregtekommissie nog steeds ‘niks nie’ en ook die FW de Klerk Stigting beweer dieselfde…

SA Human Rights Commission got a report about the plight of the large number of poor Afrikaner refugees in 2005 – six years later, they still “don’t know a thing”…

Jody Kollapen - die voormalige voorsitter van die menseregte kommissie was reeds in 2005 ingelig oor die arm Afrikaner-vraagstuk.
Hy het glo onmiddellik gevra “vir 'n konsep met die minimum norme en staandaarde vir skuilings op te stel.” Dit is gedoen en op versoek van die MRK na die nasionale departement vir Maatskaplike ontwikkeling deurgestuur.  Vyf jaar later het daar nog niks van die riglyne om arm Afrikanergesinne te help, gekom nie.

Zandfontein begraafplaas:

Die geriewe by die skuiling reg oorkant die Zandfontein begraafplaas is min maar netjies. Sandra Nel (48), self haweloos, is die bestuurder. Sy het geen inkomste nie. Sy verdra geen twak nie en doen gereeld inspeksie om te sien of die huisies netjies is. Die vroue daar moet in die kombuis werk, terwyl die werklose mans groente soos spinasie en aartappels vir eie gebruik plant. Altesame 24 huisgesinne en 29 eenlopendes woon hier."Ons is van die publiek se hulp afhanklik maar my mense gaan nie met blikkies uitnie", se sy ferm. Drank word verbied.Ons besoek die dowe Issie Rademeyer (28). Sy het nog nooit gewerk nie en haar man verdien maar R300 per week. Hulle betaal R50 huur per maand."Haar eerste kind is deur die welsyn weggevat, maar daar is nie 'n manier hoe hulle hierdie een gaan vat nie", se Sandra beskermend. Issie het darem 'n warm sinkdak oor haar kop en sy is nie ledig nie. Sy skil groente in die kombuis.Oral was vroue hulle wasgoed in plastiekbaddens voor hulle huisies. Daar is 'n dringende tekort aan wasmasjiene, gas om mee te kook en hangkaste.Corrie Bendell (68) is daar omdat haar pensioen nie eers die huur van 'n kamer in Pretoria te betaal nie."Hoe moet ek leef?" vra sy. Maar sy kla nie " Ek is gelukkig hier. Hierdie is 'n lig projek, nie 'n breekprojek nie", vertel Sandra trots. Sy het meer as net 'n heenkome hier. Sy het haar menswaardigheid en is 'n matriarg vir die ander.

Warmbadpad: oud-vakansieoord:

Ons ry na 'n ander binnelandse vlugtelingkamp naby die Warmbadpad wat eers 'n vakansieoord was. Dit is werelde van Sandra se plek verwyder. Die bestuurder dreig dat geen fotos sonder haar toestemming geneem mag word nie.
Die geboue is slordig, die leë swembad is vol rommel, maar met die hulp van borge wil hulle dit in 'n grasdakkerk omskep.  Die ablusieblokke is ver en daar is net koue water.
Daar is nie veel bedrywighede nie.

Gerugte van prostitusie en drankmisbruik loop sterk. "Baie van die eienaars van die skuilings doen dit in die naam van godsdiens, maar ry in luukse motors en viertrekvoertuie rond". Ja sug Dawie ironies "daar is baie geld in armoede."

Haweloses: die pad na nêrens: De Wet Potgieter: http://www.solidaritysa.co.za/Tuis/wmview.php?ArtID=1237

http://www.theswitchboard.net/index.php?PHPSESSID=5fbcf2016b94e27562879d6a0a4e31e6&topic=11282.msg91695#msg91695

White poverty in South Africa with emphasis on Gauteng: Report compiled by Solidarity Helping Hand - for SA Pres  Jacob Zuma July 2008 http://www.scribd.com/doc/33738920/08-07-Solidarity-White-Poverty-in-SA-Emphasis-on-Tshwane-Metro-Report-July-2008

Sonskynprojek Welkom: http://www.causes.com/causes/468499-support-sonskyn-hoekie-white-squatter-camp