Pages

20111015

Census: Afrikaans/English questionaires much longer

Hoekom is die Sensus se vraelyste in Afrikaans en Engels so veel groter as die ander tale s’n?

Die Afrikaanse en Engelse vraelyste wat afgelaai kan word is 8.65MB groot, die Engelstalige vraelys ook meer as 8.50MB – maar die swart tale se vraelyste is baie kleiner. Is daar dan baie meer vrae wat gestel word aan veral die blankes - Afrikaners en Engelstaliges  – en presies hoekom? Kan iemand met swart taal kennis lig hierop werp asseblief? 

Why are the 2011 Census questionaires in Afrikaans and English so much longer than those in other languages?

The Afrikaans and English-language Census-questionaires which can be downloaded from StatsSA  both measure approx. 8.65 Megabytes. However those for the other black-African languages are much smaller. Are Afrikaners and English-speakers asked more details about their personal lives than other SA residents - and if this so, why would this be necessary?     

CENSUS AFRIKAANS QUESTIONAIRE MUCH LONGER WHY

                                       http://www.statssa.gov.za/census2011/CensusQuestionnaire.asp